Grade 11 – Unit 5
Grade 11 Learners
Table of Contents
About This Unit
The Cape Town Holocaust & Genocide Centre is pleased to offer a series of eight (8) units covering the following Grade 11 CAPS topic:
Ideas of Race in the late 19th and 20th Centuries – What were the consequences when pseudoscientific ideas of Race became integral to government policies and legislation in the 19th and 20th centuries?
Case studies: Australia and the indigenous Australians; Nazi Germany and the Holocaust.
Unit 5
Case Study: Nazi Germany Part 1
In this unit you will learn about the following:
- Recap of Grade 9 CAPS content on ‘Rise of Nazism’
- The Nazi Party’s racial ideology
- Nazi Germany’s use of positive and negative eugenics
Video
Download
Graad 11 Leerling
Inhoudsopgawe
Oor hierdie eenheid
Die Cape Town Holocaust & Genocide Centre is opgewonde om die 8 eenhede van die Graad 11 KABV (CAPS) aan te bied soos volg:
Idees van Ras in die laat 19de en 20ste eeu – Wat was die gevolge toe die pseudo-wetenskaplike idees van Ras ‘n integrale deel van regeringsbeleid en wetgewing gevorm het in die 19de en 20ste eeu?
Eenheid 5
Gevalle studie: Nazi-Duitsland Deel 1
In hierdie eenheid sal jy oor die volgende leer:
- Samevatting van Graad 9 KABV inhoud oor ‘Opkoms van Nazimse’
- Die Nazi Party se rasse-ideologie
- Nazi-Duitsland se gebruik van positiewe en negatiewe EugenetikaGevalle studie: Australië en die Australiese Inboorlinge; Nazi-Duitsland en die Holocaust.
Sorry, the comment form is closed at this time.