Grade 11 – Unit 4
Grade 11 Learners
Table of Contents
About This Unit
The Cape Town Holocaust & Genocide Centre is pleased to offer a series of eight (8) units covering the following Grade 11 CAPS topic:
Ideas of Race in the late 19th and 20th Centuries – What were the consequences when pseudoscientific ideas of Race became integral to government policies and legislation in the 19th and 20th centuries?
Case studies: Australia and the indigenous Australians; Nazi Germany and the Holocaust.
Unit 4
Case Study: Australia
In this unit you will learn about the following:
- Australia’s racial and eugenicist policies in the late 19th and early 20th Centuries
Video
Download
Graad 11 Leerling
Inhoudsopgawe
Oor hierdie eenheid
Die Cape Town Holocaust & Genocide Centre is opgewonde om die 8 eenhede van die Graad 11 KABV (CAPS) aan te bied soos volg:
Idees van Ras in die laat 19de en 20ste eeu – Wat was die gevolge toe die pseudo-wetenskaplike idees van Ras ‘n integrale deel van regeringsbeleid en wetgewing gevorm het in die 19de en 20ste eeu?
Eenheid 4
Gevalle studie: Australië
In hierdie eenheid sal jy oor die volgende leer:
- Australië se rassistiese en eugenetiese beleid in die laat 19de en vroeë 20ste eeu.
- Gevalle studie: Australië en die Australiese Inboorlinge; Nazi-Duitsland en die Holocaust.
Sorry, the comment form is closed at this time.