Grade 9 – Unit 5
Grade 9 Learners
Table of Contents
About This Unit
The Cape Town Holocaust and Genocide Centre is pleased to offer a series of eight (8) units covering the following Grade 9 CAPS topic:
Failure of the Weimar, the rise of Nazi Germany, outbreak of WW2 in Europe, the Holocaust, people’s experiences and resistance.
Unit 5
People’s experiences: Other victims
By the end of the unit Learners should be familiar with
1. How the Nazis treated other people they considered inferior
2. The difference between “blood” enemies and enemies “of the state”
3. The effect of Nazi ideology on ordinary people
Video
Download
Graad 9 Leerling
Inhoudsopgawe
Oor hierdie eenheid
Die Cape Town Holocaust & Genocide Centre bied met graagte agt (8) leseenhede aan wat die volgende Graad 9 KABV (CAPS) onderwerpe dek:
Mislukking van die Weimar Republiek van Duitsland, die opkoms van Nazi-Duitsland, aanvang van die Tweede Wêreld-oorlog in Europa, die Holocaust, mense se ondervindinge en weerstand.
Eenheid 5
Mense se ondervindinge: Ander slagoffers
Teen die einde van die eenheid behoort leerlinge bekend te wees met:
1. Hoe die Nazi’s ander mense wat hulle as minderwaardig beskou, behandel het
2. Die verskil tussen ‘’bloed’’ vyande en vyande ‘’van die staat’’
3. Die impak van Nazi-ideologie op die gewone mens
Sorry, the comment form is closed at this time.