Grade 9 Learners

Nazi Germany People's Experiences - why the Jews?

Table of Contents

About This Unit

The Cape Town Holocaust & Genocide Centre is pleased to offer a series of eight (8) units covering the following Grade 9 CAPS topic:
Failure of the Weimar, the rise of Nazi Germany, outbreak of WW2 in Europe, the Holocaust, people’s experiences and resistance.

Unit 4
 People’s experiences: Why the Jews?
By the end of the unit Learners should be familiar with
1. The term antisemitism
2. How Jewish people were viewed in the Christian World
3. How anti-Jewish sentiment changes with events in society

Video

Download

Unit Overview (PDF - EN): Download
Unit Video for sharing on WhatsApp (EN): Download

Graad 9 Leerling

Mense se ondervindinge: Waarom was die Jode uitgesonder?

Inhoudsopgawe

Oor hierdie eenheid

Die Cape Town Holocaust & Genocide Centre bied met graagte agt (8) leseenhede aan wat die volgende Graad 9 KABV (CAPS) onderwerpe dek:
Mislukking van die Weimar Republiek van Duitsland, die opkoms van Nazi-Duitsland, aanvang van die Tweede Wêreld-oorlog in Europa, die Holocaust, mense se ondervindinge en weerstand.

Eenheid 4
 Mense se ondervindinge: Waarom was die Jode uitgesonder?
Teen die einde van die eenheid behoort leerlinge bekend te wees met:
1. Die term: Antisemitisme
2. Hoe die Christelike kerke en gemeenskappe Jode beskou het
3. Hoe anti-Joodse opinies verander met gebeure in die samelewing

Video

Download

Leerling Eenheid (PDF - AF): Download
Eenheidsvideo om te deel op WhatsApp (AF): Download

Share with a friend

No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.