Grade 9 Learners

Foreign policy, outbreak of WW2, Ghettos & Warsaw Ghettos Uprising

Table of Contents

About This Unit

The Cape Town Holocaust & Genocide Centre is pleased to offer a series of eight (8) units covering the following Grade 9 CAPS topic:
Failure of the Weimar, the rise of Nazi Germany, outbreak of WW2 in Europe, the Holocaust, people’s experiences and resistance.

Unit 6
 Nazi Foreign Policy Outbreak of WW2
 Ghettos , Warsaw Ghetto Uprising
By the end of the unit Learners should be familiar with
1. Nazi intentions and reasons for war
2. The use of Ghettos to separate, isolate and humiliate
3. The Warsaw Ghetto uprising

Video

Download

Unit Overview (PDF - EN): Download
Unit Video for sharing on WhatsApp (EN): Download

Graad 9 Leerling

Die buitelandse beleid van die Nazi’s: Aanvang van die Tweede Wêreld-oorlog

Inhoudsopgawe

Oor hierdie eenheid

Die Cape Town Holocaust & Genocide Centre bied met graagte agt (8) leseenhede aan wat die volgende Graad 9 KABV (CAPS) onderwerp dek:
Mislukking van die Weimar Republiek van Duitsland, die opkoms van Nazi-Duitsland, aanvang van die Tweede Wêreld-oorlog in Europa, die Holocaust, mense se ondervindinge en weerstand.

Eenheid 6
 Die buitelandse beleid van die Nazi’s: Aanvang van die Tweede Wêreld-oorlog
 Ghetto’s: Die Warsaw–ghetto Opstand
Teen die einde van die eenheid behoort die leerlinge bekend te wees met:
1. Die Nazi’s se planne en redes vir oorlogvoering
2. Die gebruik van ghetto’s om die Joodse gemeenskappe te skei, te isoleer en te verneder
3. Die Warsaw-ghetto opstand

Video

Download

Leerling Eenheid (PDF - AF): Download
Eenheidsvideo om te deel op WhatsApp (AF): Download

Share with a friend

No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.