Grade 9 – Unit 7
Grade 9 Learners
Table of Contents
About This Unit
The Cape Town Holocaust & Genocide Centre is pleased to offer a series of eight (8) units covering the following Grade 9 CAPS topic:
Failure of the Weimar, the rise of Nazi Germany, outbreak of WW2 in Europe, the Holocaust, people’s experiences and resistance.
Unit 7
The Holocaust : Einsatzgruppen, Death Camps
End of WW2
By the end of the unit Learners should be familiar with
1. The differences between labour camps and Death camps
2. The Universal Declaration of Human Rights
Video
Download
Graad 9 Leerling
Inhoudsopgawe
Oor hierdie eenheid
Die Cape Town Holocaust & Genocide Centre bied met graagte agt (8) les-eenhede aan wat die Graad 9 KABV (CAPS) leerplan dek:
Die mislukking van die Weimar Republiek ; die opkoms van Nazi-Duitsland; die aanvang van die Tweede Wêreld-oorlog; mense se ondervindinge en weerstand.
Eenheid 7
Die Holocaust : Einsatzgruppen, Doodskampe
Die einde van die Tweede Wêreld-oorlog
Teen die einde van die eenheid behoort die leerlinge bekend te wees met:
1. Die verskille tussen arbeidskampe en doodskampe
2. Die Universele Verklaring van Menseregte
Sorry, the comment form is closed at this time.