Grade 9 – Unit 8
Grade 9 Learners
Table of Contents
About This Unit
The Cape Town Holocaust & Genocide Centre is pleased to offer a series of eight (8) units covering the following Grade 9 CAPS topic:
Failure of the Weimar, the rise of Nazi Germany, outbreak of WW2 in Europe, the Holocaust, people’s experiences and resistance.
Unit 8
Why study the Holocaust in South Africa
By the end of the unit Learners should be familiar with and think
About:
1. The term “conflate”
2. The differences and similarities between the policies of the Nazis and the Apartheid regime
3. The reasons for studying different histories
Video
Download
Graad 9 Leerling
Inhoudsopgawe
Oor hierdie eenheid
Die Cape Town Holocaust & Genocide Centre bied met graagte agt(8) leseenhede aan wat die volgende Graad 9 KABV(CAPS) onderwerp dek:
Mislukking van die Weimar Republiek van Duitsland, die opkoms van Nazi-Duitsland,aanvang van die Tweede Wêreld-oorlog in Europa, die Holocaust, mense se ondervindinge en weerstand.
Eenheid 8
Hoekom die Holocaust in Suid-Afrika bestudeer word
Teen die einde van die eenheid behoort die leerlinge bekend te wees met
1. Die term: Samevoeging.
2. Die verskille en ooreenkomste tussen die praktyke van die Nazi’s en die Apartheidsregering.
3. Redes vir die bestudering van verskillende geskiedenisse.
Sorry, the comment form is closed at this time.