Grade 11 – Unit 8
Grade 11 Learners
Table of Contents
About This Unit
The Cape Town Holocaust & Genocide Centre is pleased to offer a series of eight (8) units covering the following Grade 11 CAPS topic:
Ideas of Race in the late 19th and 20th Centuries – What were the consequences when pseudoscientific ideas of Race became integral to government policies and legislation in the 19th and 20th centuries?
Case studies: Australia and the indigenous Australians; Nazi Germany and the Holocaust.
Unit 8
Case Study: Nazi Germany Part 4
In this unit you will learn about the following:
- Stages 8-10 of Stanton’s 10 Stages of Genocide
- The genocide of the Jews of Europe (the Holocaust)
- The connection between this history and democratic South Africa
Video
Download
Graad 11 Leerling
Inhoudsopgawe
Oor hierdie eenheid
Die Cape Town Holocaust & Genocide Centre is opgewonde om die 8 eenhede van die Graad 11 KABV (CAPS) aan te bied soos volg:
Idees van Ras in die laat 19de en 20ste eeu – Wat was die gevolge toe die pseudo-wetenskaplike idees van Ras ‘n integrale deel van regeringsbeleid en wetgewing gevorm het in die 19de en 20ste eeu?
Eenheid 8
Gevalle studie: Nazi-Duitsland Deel 4
In hierdie eenheid sal jy oor die volgende leer:
- Stadiums 8-10 van Stanton se 10 Stadiums van Volksmoorde
- The volksmoord op die Jode van Europa (die Holocaust)
- Die verbintenis van dié geskiedenis en demokratiese Suid-Afrika
Sorry, the comment form is closed at this time.