Gr.9 Unit 1 - Featured Image

Grade 9 Learners

World War 1 1914-1918 Treaty of Versailles

Table of Contents

About This Unit

The Cape Town Holocaust & Genocide Centre is pleased to offer a series of eight (8) units covering the following Grade 9 CAPS topics:
Failure of the Weimar, the rise of Nazi Germany, outbreak of WW2 in Europe, the Holocaust, people’s experiences and resistance.

Unit 1
Aftermath of WW1
Failure of the Weimar
By the end of the unit Learners should be familiar with
1. The effects of WW1 and Treaty of Versailles on the political and economic life of Germany
2. why the Weimar Republic failed
3. The rise of power of Hitler and the Nazi Party

Video

Download

Unit Overview (PDF - EN): Download
Unit Video for sharing on WhatsApp (EN):

Graad 9 Leerling

Eerste Wêreld-oorlog 1914-1918 - Verdrag van Versailles

Inhoudsopgawe

Oor hierdie eenheid

Die Cape Town Holocaust & Genocide Centre bied met graagte die volgende agt(8) leseenhede aan wat die Graad 9 KABV (CAPS) Geskiedenis-leerplan dek:
Mislukking van die Weimar Republiek, die opkoms van Nazi- Duitsland,aanvang van die Tweede Wêreld-oorlog, die Holocaust, mense se ondervindinge en weerstand

Eenheid 1
Nadraai van die Eerste Wêreld-oorlog
Mislukking van die Weimar Republiek van Duitsland
Teen die einde van hierdie eenheid behoort die leerlinge bekend te wees met :
1. Die impak van die Eerste Wêrld-oorlog en die Verdrag van Versailles op die politieke en ekonomiese lewe van Duitsland
2. Waarom die Weimar Republiek misluk het
3. Die opkoms van Hitler en die Nazi Party

Video

Download

Leerling Eenheid (PDF - AF): Download
Eenheidsvideo om te deel op WhatsApp (AF):

Share with a friend

No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.