Grade 9 Educators
Grade 9 Educators
This series of short videos and the accompanying text resources covers the section in Grade 9 CAPS that covers the failure of the Weimar, the rise of Nazi Germany, outbreak of WW2 in Europe, the Holocaust, people’s experiences and resistance.
How this history has links to South Africa and its importance in this country.
These units are to be used as an aid to educators and learners. Each unit is short and covers the basics of the topic. We have given websites for educators and learners on the written resources to visit and deepen their knowledge.
Short videos downloadable to WhatsApp and available on our YouTube site as:
The units cover the following:
All units offer the following:
Unit 1 synopsis
This unit focuses on the effects of WW1 and Treaty of Versailles on the political and economic life of Germany and how this led to social unrest. Further we look at Why the Weimar Republic failed and what were the mistakes made that led to the demolition of democracy and the rise of power of Hitler and the Nazi Party.
Unit 2 synopsis
In this unit, we unpack the Meanings of Genocide and Holocaust. We focus on understanding the terms prejudice, stereotyping and scapegoating – and how they are used to separate isolate and humiliate members of an “out” group. We then analyse Nazi ideology, the understanding of race and the fact that the Nazi ideology is based on the notion of different types of blood.
Unit 3 synopsis
In this unit, we focus on how Nazis used Propaganda to convince the population of their ideas, we consider the different forms of propaganda employed by the Nazis. Further, we demonstrate how the Nazis used laws to underpin their racist ideologies, observing how the propaganda machine and the legal system worked hand in hand to reinforce each other. We look at how people responded and why they responded as they did.
Unit 4 synopsis
In this unit, we study antisemitism, its roots and how it has developed. We will observe how Jewish people were viewed in the Christian world and look at how and why they were stereotyped and scapegoated. We will analyse how anti-Jewish sentiment changes with events in society, specifically observing how the idea of race affects how Jewish people are viewed.
Unit 5 synopsis
In this unit, we look at how the Nazis treated people other than the Jews that they considered inferior and the ways in which they tried to rid their society of those they considered inferior. The Nazis saw a difference between “blood” enemies and “enemies of the state”, we unpack how the Nazis differentiated between different enemies and why, looking at the impact of Nazi ideology on ordinary people and different communities.
Unit 6 synopsis
In this unit, we look at who the Allies and Axis countries were. What the political ambitions of the Nazis were, and why they wanted war. Once they invade Poland we examine why and how the Nazis used the ghettos focusing on isolation, separation and humiliation and their consequences. We study the Warsaw Ghetto Uprising, analysing why it took place when it did and look at sources showing different perspectives.
Unit 7 synopsis
In this unit we look at the decision to kill all the Jewish people in Europe by first using mobile killing units and then building killing centre. We unpack the difference between labour and death camps, and how the Nazis used both. We end the unit
discussing The Universal Declaration of Human Rights, why it was necessary and which countries did not sign.
Unit 8 synopsis
In this unit, we ask the question “why study the history of the Holocaust in South Africa?” We look at the differences and similarities between the policies of the Nazis and the Apartheid regime keeping in mind that both histories occur at different times and in different circumstances and being careful not to conflate the two histories. We unpack the term “conflate” and how conflation of histories leads to inaccurate understanding. We ask the reasons for studying different histories unpacking how this broadens our understanding of our own histories and allows us to analyse situations and understand them from a different perspective.
Unit Videos for sharing on WhatsApp (EN):
Graad 9 Opvoeders
Die volgende Graad 9 KABV (CAPS) hoofstuk in Geskiedenis word deur ‘n reeks videolesse, met bygaande lesplanne en hulpbronne gedek:
Die mislukking van die Weimar Republiek van Duitsland, die opkoms van Nazi-Duitsland, die aanvang van die Tweede Wêreld-oorlog in Europa, die Holocaust, mense se ondervindinge en weerstand.
Die ooreenkomste van die bogenoemde geskiedenis met Suid-Afrika se geskiedkundige agtergrond en waarom dit belangrik is om hierdie geskiedenis te bestudeer, word bespreek.
Elke eenheid, wat kortliks die belangrike informasie van die betrokke onderwerp dek, kan gebruik word as ‘n hulpbron vir onderwysers en leerlinge.
Die leseenhede is beskikbaar op ‘n webwerf vir leerders en opvoeders , waar hulle dit kan beskou en bestudeer om sodoende hul kennis te verryk en uit te brei.
Kort video’s wat afgelaai kan word op WhatsApp en beskikbaar op ons YouTube-webwerk as:
Die eenheide dek die volgende:
Al die eenhede bied die volgende aan:
Geskrewe material van die inhoud van die videoles. Dit kan gebruik met of sonder die videoles. Vrae vir leerlinge, gebaseer op die inhoud van die leseenheid en addisionele hulpbronne( vir navorsing) word ingesluit.
Die opvoedersgids verskaf bykomende inligting, voorgestelde antwoorde vir die vrae en idees vir verrykende aktiwiteite. Hierdie dokument moet slegs deur die opvoeders gebruik word.
Hierdie eenhede is in beide Afrikaans en Engels beskikbaar.
Eenheid 1: Opsomming
Hierdie eenheid dek die nadraai van die Eerste Wêreld-oorlog en die Verdrag van Versailles op die ekonomiese en politieke lewe van Duitsland en hoe dit tot sosiale ontevredenheid en onrus gelei het. Die redes vir die mislukking van die Weimar Republiek, sowel as die foute begaan wat gelei het tot die vernietiging van die demokrasie en die opkoms van Hitler en die Nazi-regering word ook behandel
Eenheid 2: Opsomming
Die betekenis, toepassing en gevolge van die volgende woorde en praktyke word in die eenheid gedek: volksmoord, Holocaust, bevooroordeeldheid, stereotipering en sondebok. Daar word geïllustreer hoe bogenoemde praktyke aangewend word om sekere groepe mense wat as verskillend en as ongelyk beskou word ,van die res van die bevolking te skei, te isoleer en ook te verneder. Die Nazi-ideologie, valse teories van ras en hul wêreldbeskouing dat die menslike samelewing se verskille bepaal word deur hul bloed, word ook behandel.
Eenheid 3: Opsomming
Die implementering van die Nazi’s se propaganda-veldtogte om die Duitse beevolking van die geldigheid van hul idees te oortuig, sowel as die verskillende vorms van propaganda, word bespreek. Hoe die Nazi’s wette, in samewerking met propaganda, gebruik het om hul rassistiese idees en praktyke te onderskryf en te regverdig. Die reaksie van mense in Duitsland en die redes hoekom hulle so gereageer het word ook gedek.
Eenheid 4: Opsomming
Die oorsprong ,ontwikkeling en verspreiding van antisemitisme word hier behandel. Die volgende word ook gedek: Hoe die volgelinge van die Christelike geloof vir eeue, tot vandag toe, die Joodse gemeenskappe beskou, waarom Jode wêreldwyd gestereotipeer is en as sondebok aangewys is. Ons voer ook ‘n analise uit oor hoe anti-Joodse gevoelens verander met gebeure in die menslike samelewing en hoe die valse teorie van ras die behandeling van Jode affekteer.
Eenheid 5: Opsomming
Die Nazi’s se behandeling van ander groepe, uitsluitende die Jode, wat deur hulle as minderwaardig beskou was, word hier behandel. Die metodes wat gebruik was om van hierdie ‘’minderwaardige’’ groepe ontslae te raak word ook gedek. Die Nazi’s klassifiseer hul vyande as volg: ‘’bloedvyande’’ en ‘’vyande van die staat’’. ‘n Uiteensetting van die redes vir die twee tipes vyande en die impak van Nazi-ideologie op die uitgesonderde groepe en die res van die Duitse bevolking word ingesluit.
Eenheid 6: Opsomming
In hierdie eenheid kyk ons na die Geallieërde magte en die Axis-lande, sowel as wat die Nazi’’s se ambisies was en hoekom hulle tot oorlog oorgegaan het. Met die inwyding van Pole ondersoek ons hul redes vir die stigting van ghetto’s en hoe dit aangewend was om die Jode te isoleer, te skei en te verneder. Die Warsaw-ghetto opstand word gedek en waarom dit op daardie tydstip plaasgevind het.
Eenheid 7: Opsomming
Hierdie eenheid dek die besluit van die Nazi’s om al die Joodse mense in Europa te vermoor. Aanvanklik is mobiele moord-eenhede gebruik en daarna is moordsentrums aangelê vir die doeleinde van moord. Die verskil tussen arbeidskampe en doodskampe word ontleed . Aan die einde van die eenheid behandel ons die Universele Verklaring van Menseregte, waarom dit nodig was en watter lande dit nie onderteken het nie.
Eenheid 8: Opsomming
In hierdie eenheid word verduidelik waarom die geskiedenis van die Nazi’s en die Holocaust in Suid-Afrika behandel word. ‘n Vergelyking tussen die ooreenkomste en verskille tussen die Nazi-bewind en die Apartheid-regering word getref. Die feit dat hierdie geskiedkundige gebeure op verskillende tye en onder verskillende omstandighede afgespeel het, moet nooit uit die oog verloor word nie. Die woord ‘’samevoeging’’en die gevare van die toepassing daarvan word beklemtoon, hoe afsonderlike geskiedkundige gebeure nie saamgevoeg moet word nie. Redes word verskaf vir die bestudering van wêreldgeskiedenis : begrip vir ons eie geskiedenis, beter perspektiewe en insig word bereik.
Eenheidsvideos om te deel op WhatsApp (AF): Download