Grade 11 Educators
Grade 11 Educators
This series of short videos and the accompanying text resources covers the section in Grade 11 CAPS that deals with the consequences when Pseudo-scientific Ideas of Race became integral to government policies and legislation in the 19th and 20th Centuries.
How this history has links to South Africa and its importance in this country.
These units are to be used as an aid to educators and learners. Each unit is short and covers the basics of the topic. We have given websites for educators and learners on the written resources to visit and deepen their knowledge.
Short videos downloadable to WhatsApp and available on our YouTube site as:
The units cover the following:
Case study Australia in 19th Century: and how they applied Eugenic policies to indigenous Australians
Case Study Nazi Germany in 20th Century: and how Nazi racial ideology underpinned their policies and practices.
Using Stanton’s Ten Stages of Genocide we look at:
All units offer the following:
Unit 1 synopsis
This is an overview and introduction to the pseudoscience of Race Theory and the Pseudo-science of Eugenics, the contexts in which they occur, and why it is important to study this in South Africa today.
Unit 2 synopsis
Analyses the pseudo-science of race and Social Darwinism in more depth, and assesses the consequences of these ideas for the world.
Unit 3 synopsis
This unit focuses on, and seeks to deepen, our understanding of the pseudo-science of Eugenics, where and how it took root and how it was viewed and implemented.
Unit 4 synopsis
This unit examines Australia as a case study for racial and eugenicist policies in the late 19th and early 20th Centuries.
Unit 5 synopsis
This unit begins the case study of Nazi Germany, looking at the rise of Nazism, the racial ideology in Nazi Germany and how Nazi Germany used Eugenics to underpin their racial state.
Unit 6 synopsis
Continuing with case study Nazi Germany, this unit deals with how Nazi Germany escalates forced sterilisation policies against the disabled family members of so-called “pure’ Germans and the start of Nazi Germany’s “euthanasia” programmes.
Unit 7 synopsis
Continuing with case study Nazi Germany this unit deals with the concept of genocide. We look at stages 1-7 of Stanton’s Ten Stages of Genocide and the prelude to the genocide of the Jews of Europe (the Holocaust).
Unit 8 synopsis
In this the final unit we look at stages 8-10 of Stanton’s Ten Stages of Genocide, the genocide of the Jews of Europe (The Holocaust) and the connections to be made between this history, Apartheid South Africa and Democratic South Africa.
Unit Videos for sharing on WhatsApp (EN):
Graad 11 Opvoeders
Die Cape Town Holocaust & Genocide Centre is opgewonde om die 8 eenhede van die Graad 11 KABV (CAPS) aan te bied soos volg:
Idees van ras in die laat 19de en 20ste eeu – Wat was die gevolge toe die pseudo-wetenskaplike idees van ras ‘n integrale deel van regeringsbeleid en wetgewing gevorm het in die 19de en 20ste eeu?
Gevalle-studie: Australië en die Australiese inboorlinge; Nazi-Duitsland en die Holocaust.
Hierdie eenhede moet gebruik word as hulpbronne vir onderwysers en leerlinge. Elke eenheid is kort en saaklik en dek die basiese inhoud van die onderwerp. Ons het webwerwe verskaf sodat onderwysers en leerders die hulpbronne kan gebruik om hul kennis uit te brei .
Kort video’s wat afgelaai kan word op WhatsApp en beskikbaar op ons YouTube-webwerk as:
Die eenheide dek die volgende:
Australië in die 19de eeu: hoe hulle die Eugenetika beleid op Australiese Inboorlinge toegepas het
Gevalle studie Nazi-Duitsland in 20ste eeu: hoe Nazi rasse-ideologie hul beleid en praktyke ondersteun.
Die gebruik van Stanton’s se Tien Stappe van Volksmoord (Genocide) kyk ons na:
Al die eenhede bied die volgende aan:
SAMEVATTING
Eenheid 1
Dit is ‘n oorsig van en inleiding tot die pseudo-wetenskappe van ras en Eugenika, die konteks waarin dit plaasvind en hoekom dit belangrik is om dit vandag in Suid-Afrika te bestudeer.
Eenheid 2
’n Meer volledige analise van die pseudo-wetenskap van ras en Sosiale Darwinisme. Die eenheid bestudeer en bereken die gevolge van hierdie idees op die menslike samelewing.
Eenheid 3
Hierdie eenheid fokus op en streef om die begrip van die pseudo-wetenskap van Eugenika te verbeter. Die oorsprong van die beweging – waar en hoe dit ontstaan het, hoe dit aanskou en toegepas / geimplementeer was.
Eenheid 4
Australie word in hierdie eenheid as ‘n gevalle-studie van rassistiese en eugenetiese beleide in die laat 19de en vroee 20ste eeu behandel.
Eenheid 5
Die gevalle-studie van Nazi-Duitsland, sowel as die opkoms van Nazisme, hul rasse-ideologie en hoe die Nazi’s die beginsels van Eugenika toegepas en regverdig het in Duitsland, word in die eenheid gedek.
Eenheid 6
Die oorgang van geforseerde sterilisering van sogenaamde “suiwer’’ Duitsers en ander “ongeskiktes’’ tot die aanvang van die “genadedood’’ program van gestremdes word in die eenheid behandel.
Eenheid 7
In hierdie eenheid word daar uitgebrei op die gevalle-studie van Nazi-Duitsland. Die konsep van volksmoord word gedek. Hier kyk ons na fases 1 – 7 van Stanton se 10 fases van Volksmoord en die voorspel tot die volksmoord van die Joodse bevolking van Europa (die Holocaust).
Eenheid 8
In hierdie laaste eenheid word fases 8 – 10 van Stanton se se 10 Fases van Volksmoord voltooi, die volksmoord van die Jode in Europa (die Holocaust) en die skakels tussen die hoofstuk in wereldgeskiedenis, Apartheid Suid-Afrika en Demokratiese Suid-Afrika word gedek.
Eenheidsvideos om te deel op WhatsApp (AF): Download